Serket
|
|
Die godin Serket. Sy word dikwels uitgebeeld met ’n skerpioen op haar kroon. Sy hou die anch, die simbool van die lewe, en ’n staf, wat mag voorstel, vas.
|
Soort godin |
Egipties
|
Godin van |
Die heling van giftige byte en steke
|
Naam in hiërogliewe |
|
Simbool |
Skerpioen
|
Ouers |
Ra
|
|
Serket (ook gespel Selket, Serqet ens.) was in die Egiptiese mitologie die godin van die heling van giftige byte en steke. Sy was oorspronklik die goddelike voorstelling van die skerpioen.[1]
- ↑ "Pharaonic Gods" Geargiveer 13 Mei 2008 op Wayback Machine Egiptiese Museum